Omelia Hartzenberg praat oor die verskillende stelsels van die regering wat aan mekaar verbind is om inligting te verifieër. Carla Oberholzer van Debtsafe werp meer lig op romantiese bedrog, en waarsku teen skurke op sosiale media wat jou met mooi woorde vlei net om van jou geld te beroof.