
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie week kyk Jody na wat die GEPF se algehele prestasie in die boekjaar 2022 – 2023 was. Netto beleggingsinkomste vir die jaar het R82,2 miljard beloop. Die positiewe prestasie kan hoofsaaklik toegeskryf word aan onder andere waardevermindering van die plaaslike geldeenheid.
By RSGHierdie week kyk Jody na wat die GEPF se algehele prestasie in die boekjaar 2022 – 2023 was. Netto beleggingsinkomste vir die jaar het R82,2 miljard beloop. Die positiewe prestasie kan hoofsaaklik toegeskryf word aan onder andere waardevermindering van die plaaslike geldeenheid.