Rand en sent

Rand en sent 30 Augustus 2020


Listen Later

Olivia Sambo praat met West Hendriks, 'n kandidaatagent by Emacplan Eiendomme, oor die verskillende aspekte van eiendomme. Hy vertel wat dit behels om ‘n goeie eiendomsagent te wees, hoe die prys van eiendom bepaal word, en hoekom dit raadsaam is om eers advies van jou agent te kry voordat jy jou eiendom begin opknap wanneer jy verkoop. Richus Nel, 'n finansiële adviseur by PSG Wealth, gesels oor eiendom as ‘n belegging, die risiko’s daaraan verbonde, en hy deel sy persoonlike ervaring met die koop van eiendom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG