Olivia Sambo praat met Chris Weyer, die hoof van Momentum Trust, oor testamente en hoekom dit so belangrik is om jou finansiële plan aan te pas soos jou omstandighede verander. Prof. Jonathan Jansen van die Universiteit Stellenbosch gesels oor die koste van hoër onderwys en die verskillende beurse wat beskikbaar is. En Johan Kritzinger van Energy Partners praat oor die gebruik van stoom in die vervaardigingsektor.