Inflasie veroorsaak dat verbruikers al duurder vir goedere en dienste betaal. Arehan Brand gesels met Johann Rossouw, ‘n finansiële beplanner, oor hoe om die impak van inflasie te verminder. Pierre Cloete, ‘n korttermynversekeringspesialis, deel geldspaar wenke.