Rand en sent

Rand en sent


Listen Later

West Hendriks van John West Art Galleries deel sy passie oor Suid-Afrikaanse kuns, en hoekom hulle trots Suid-Afrikaans is. Hy vertel hoe hulle daaraan kon slaag om nie net te bestaan nie, maar ook te groei in die afgelope 16 jaar. Hy praat oor die belangrikheid daarvan om netwerke te bou, en vertel watter verskil die regte prys maak as jy 'n skildery as 'n belegging wil koop. Gustav Reinach van Brenthurst Wealth verduidelik wat die implikasies van regulasie 28 van die Pensioenfondswet het op die groei van pensioenfondse. En Elsèbe Koorsen van Luxebox moedig ons aan om plaaslike besighede te ondersteun, al bly jy in die mees afgeleë deel van die land.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG