Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
May 05, 2024Rand en sent 5 Mei 2024Die Suid-Afrikaanse ekonomie trek swaar, en vir baie mense beteken dit dat ’n huis van hulle eie hulle dalk nie beskore is nie. Tog meen kenners en adviseurs daar is nie ’n beter tyd as nóú om vir die eerste keer ’n huis te koop nie. Finansiele raadgewer Yolande Botha vertel of dit beter is om eiendom te koop of te huur....more20minPlay
April 28, 2024Rand en sent 28 April 2024Arbeidskenner Chris Marias praat oor afleggings en werkgewers wat verskillende opsies oorweeg om by ‘n veranderende omgewing aan te pas. Personeelvermindering (aflegging) is die afdanking van ‘n werknemer op grond van die werkgewer se operasionele vereistes....more21minPlay
April 21, 2024Rand en sent 21 April 2024Volgens nuwe data, het die skuld-tot-inkomste-verhouding onder die middelklas in Suid-Afrika met byna 50% gestyg. Wickus Olivier verduidelik hoe verbruikers in hierdie inkomstegroep hulle skuld beter kan bestuur....more20minPlay
April 14, 2024Rand en sent 14 April 2024Finansiële adviseur Morné Henn verduidelik watter soorte versekeringsprodukte jy in plek moet hê, veral as daar ‘n natuurramp tref....more23minPlay
April 07, 2024Rand en sent 7 April 2024Dr. Willie Cilliers verduidelik wat klein besighede alles in plek moet kry voor hulle finansiële jaareinde. Hy gee ook praktiese wenke om die boekhouding van ‘n besigheid op datum te hou....more24minPlay
March 31, 2024Rand en sent 31 Maart 2024Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor CSOS Connect....more25minPlay
March 24, 2024Rand en sent 24 Maart 2024Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor hoekom reëls nodig is in ‘n gemeenskapskema....more26minPlay
March 17, 2024Rand en sent 17 Maart 2024Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor alternatiewe geskilbeslegting....more26minPlay
March 10, 2024Rand en sent 10 Maart 2024Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n gemeenskapskema....more26minPlay
March 03, 2024Rand en sent 3 Maart 2024Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n gemeenskapskema....more26minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.