Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
July 13, 2019Rand en sentWeet jy watter deel van jou salaris word oorbetaal aan die Werkloosheidversekeringsfonds? En hoe weet jy of jou werkgewer wel die geld betaal aan die fonds? Olivia Sambo kry antwoorde op hierdie vrae, en vind ook uit wat jy kan verwag wanneer jy vir die eerste keer registreer by die Departement van Arbeid....more21minPlay
July 06, 2019Rand en sentDaar is min dinge wat jou so onkant kan tref soos die dood. In sulke tye van nood tel elke sent. Olivia Sambo praat met Anta de Korte van die Werkloosheidsversekeringsfonds oor doodsvoordele; wat lei daartoe dat eise soms lank neem om uitbetaal te word, en wat jy kan doen om jou geld gouer te kry....more20minPlay
June 29, 2019Rand en sentOlivia Sambo praat met Anta de Korte en Isaac Mogorosi van die Departement van Arbeid oor hoe jy kan eis wanneer jy 'n kind aanneem. 'n Finansiële kenner gee wenke oor hoe om die regte finansiële adviseur te identifiseer....more19minPlay
June 22, 2019Rand en sentOlivia Sambo praat met Anta de Korte en Isaac Mogorosi van die Departement van Arbeid oor wat jy kan doen om te eis as jy weens siekte nie meer kan werk nie. 'n Kenner deel ook inligting oor hoe die gebrek aan veiligheid in die werksplek kan lei tot ernstige beserings aan diens, en hoe sowel werkers as werkgewers kan baat vind by 'n veiliger werksomgewing....more20minPlay
June 15, 2019Rand en sentKenners verduidelik hoe kraamvoordele van die Werkloosheidversekeringsfonds geëis kan word. Hulle verduidelik stap vir stap watter dokumente nodig is, sodat eise vinnniger uitbetaal kan word. 'n Deskundige in die Mensehulpbronbedryf gee raad oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om 'n werk te kry....more22minPlay
June 08, 2019Rand en sentIn Rand en Sent gesels Olivia Sambo met Anta de Korte en Isaac Mogorosi van die Departement van Arbeid oor wat jy kan doen om te eis wanneer jy werkloos is. Hulle deel ook inligting oor wie almal kwalifiseer vir die voordele van die Werkloosheidsversekeringsfonds, en verduidelik hoe hulle bereken hoeveel geld in jou sak gaan wanneer jy uitbetaal word....more19minPlay
June 01, 2019Rand en sentIn die eerste program in die reeks oor die Werkloosheidversekeringsfonds, neem twee kenners neem ons stap-vir-stap deur die wysigings aan die wet, en verduidelik watter dokumentasie nodig is wanneer jy 'n eis indien....more20minPlay
May 25, 2019Rand en sent'n Kenner verduidelik hoe mens met aandele kan begin “speel”. En 'n skuldkenner gee nuttige wenke oor hoe om van skuld ontslae te raak, en waaraan jy moet dink voordat jy skuld maak....more26minPlay
May 18, 2019Rand en sentDaar is spaarwenke vir diegene wat binnekort aftree, en ook net ná aftrede. 'n Belastingspesialis bespreek volgende jaar se veranderinge in belastingwetgewing wat Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk, se sak sal raak....more26minPlay
May 11, 2019Rand en sentDaar is spaarwenke vir wanneer jy in die middel van jou loopbaan is. Wat is die verskillende beleggingsopsies wanneer jy geld in die buiteland wil belê?...more25minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.