Nuus

Rand se versterking kan tydelik wees


Listen Later

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, waarsku die rand se onlangse versterking kan tydelik wees en beklemtoon die behoefte aan voortgesette strukturele hervormings om prysbestendigheid te handhaaf. Kganyago sê die vordering, soos die land se kredietopgradering en uittrede uit die Finansiële Aksietaakmag se gryslys is bemoedigend, maar verdere hervormings is noodsaaklik om ekonomiese groei te ondersteun, skuld volhoubaar te bestuur, en te verseker dat inflasie oor die mediumtermyn naby die drie-persent-teiken bly:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings