Nuus

Reaksie op Shell se 'eise' vir beter verhouding met regering


Listen Later

Namibië se stroomop-petroleumeenheid, wat onder die presidensie resorteer, ondervind druk om wetlike hervormings rakende die olie- en gassektor te bespoedig. Die dringendheid word aangevuur deur eise van Shell wat sy planne om in 2026 'n nuwe eksplorasieboorveldtog binne sy komplekse Oranje-kom lisensie in Namibië sal loods. Graham Hopwood, die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings