Nuus

Recon verwag eerste uitslae teen einde van die jaar


Listen Later

ReconAfrica het bestendige vordering bevestig met sy Kavango Wes 1X-eksplorasieboorput in Namibië, wat nou verder as 1 900 meter boor. Uitvoerende hoof Brian Reinsborough sê die put is op koers om die belangrike Otavi-reservoirsone teen Oktober binne te gaan – 'n belangrike stap in die evaluering van die streek se petroleumpotensiaal. In gesprek met Proactive Investors het Reinsborough gesê volledige resultate word teen die einde van die jaar verwag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings