Nuus

RedForce: Ontleder sê Sankwasa is reg


Listen Later

Die bespreking oor die wettigheid van stedelike ontwikkeling-minister James Sankwasa se opdrag aan plaaslike owerhede om nie RedForce-kontrakte te hernu of nuwes aan te gaan nie, duur voort. RedForce het sedertdien 'n regsbrief uitgereik wat die onmiddellike terugtrekking van hierdie opdrag eis. Plaaslike owerhede soos Katima Mulilo en Okahandja sê dat hulle nie die opdrag sal volg nie, aangesien dit onwettig is ingevolge die Wet op Openbare Verkryging. Ontleder Ndumba Kamanyah het met Kosmos 94.1 gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings