Nuus

RedForce: Walvis sê daar is vereistes


Listen Later

Reaksie kom steeds in op minister van stedelike nedersetting, James Sankwasa, se opdrag dat plaaslike owerhede nie kontrakte met RedForce Debt Management moet hernu of nuwes aangaan nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Walvisbaai se burgemeester Trevino Forbes gepraat, wat sê dis nie 'n slegte idee nie, maar daar is vereistes.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings