Nuus

Reën bring hoop vir nog kosinflasie-dalings


Listen Later

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê inflasie vir September staan op 3,5 persent. FNB meen daar is hoop vir huishoudings in die toekoms met goeie reën wat verwag word wat beteken kosinflasie mag daal. Helena Mboti, ‘n ekonoom van FNB gee 'n voorspelling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings