Nuus

Reën tot Vrydag voorspel


Listen Later

‘n Sterk bolugtrog is besig om oor Namibië in te beweeg en enkele reënbuie word vandag reeds in die Mariental-omgewing en die suidelike kusgebiede verwag. Vanaf môre gaan die stelsel versterk en goeie buie word tot Vrydag vir sekere dele van die land voorspel. Plaaslike weerkenner George van der Merwe het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings