Nuus

Regering keelvol vir lui kontrakteurs


Listen Later

Die uurglas is leeg vir kontrakteurs wat sloer met regeringsprojekte, sê eerste minister Elijah Ngurare. Vertragings verhinder nasionale ontwikkeling en benadeel burgers van die land. Ngurare het Donderdag die opening van die Okakarara-handelskou waargeneem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings