Kosmos 94.1

Regering sit kernbedryf-strategie uiteen


Listen Later

Die regering gaan voort met openbare konsultasies oor die Kernwetsontwerp, 'n belangrike stap om 'n regulatoriese raamwerk vir plaaslike kernenergie-ontwikkeling, veiligheid en verwante aktiwiteite te vestig. Joseph Eiman, die adjunkdirekteur van die Nasionale Stralingsbeskermingsowerheid, het by die Regeringsinligtingsentrum gesê dat hierdie konsultasies voortbou op onlangse vordering, soos met die Kernbedryfstrategie. Hy sê die publiek moet hulself vertroud maak met die wetsontwerp op die gesondheidsministerie se webwerf, en verduidelik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1