Nuus

Regering verskerp beskerming van mariene hulpbronne


Listen Later

Namibië verskerp pogings om sy mariene hulpbronne te beskerm en internasionale samewerking in visserye en bewaring te versterk. Die minister van inligting, Emma Theofelus, sê die kabinet het 'n nuwe memorandum van ooreenkoms met Spanje goedgekeur om mariene navorsing, visserybestuur en kapasiteitsbou te bevorder. Die kabinet het ook Namibië se toetreding tot 'n internasionale verdrag goedgekeur, wat toegewy is aan die beskerming van bedreigde seevoëls.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings