Nuus

Registreer voor 19:00 vandag


Listen Later

Die Namibiese Verkiesingskommissie herinner almal dat die aanvullende kieserregistrasie vanaand om sewe-uur eindig. Die proses wat op 4 Augustus begin het, het ‘n lae opkoms ervaar. Plaaslike owerheidverkiesings ervaar op elke siklus die uitdaging, al is dit die belangrikste verkiesing. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommissie se woordvoerder, De Wet Siluka, gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings