Regsake

Regsake 10 Augustus 2020


Listen Later

Hoe kan 'n prokureur wat verbied is om verder te praktiseer hertoegelaat word? Kan dit regsgevolge hê as 'n handelaar 'n item te goedkoop verkoop? Wanneer kan 'n werknemer wat 'n opdrag verkeerd verstaan as gevolg van 'n swak verbinding tydens 'n internetvergadering, aanspreeklik gehou word? Het wangedrag deur 'n huweliksmaat 'n invloed op die verdeling van die gemeenskaplike boedel ná egskeiding? Wie besit die regte op opleidingsmateriaal wat onderwysers ontwikkel vir aanlynonderrig tydens die inperking?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG