Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 619 episodes available.
March 09, 2026Regsake 9 Maart 2026Igna Klynsmith bespreek die onwettige besetting van private eiendom. Michelle van der Merwe, ’n patentprokureur, praat oor kunsmatige intelligensie, en aan wie sekere skeppings nou eintlik behoort - al is jy die een wat die inligting ingevoer het....more21minPlay
March 02, 2026Regsake 2 Maart 2026Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag deur ‘n vrou wat ‘n kontrak by ‘n bank geteken het, en haarself as borg verbind het vir haar vriendin. Spesialisgas Susan de Wet praat oor of die Padongelukkefonds aanspreeklik gehou kan word wanner ‘n motorbestuurder iemand opstelik met ‘n motorvoertuig raak ry....more16minPlay
February 23, 2026Regsake 23 Februarie 2026Igna Klynsmith bespreek twee sake wat handel oor zero-verdraagsaamheidsbeleid rakende alkoholgebruik in die werksplek. Spesialisgas Est-marié McCallahan vertel van ‘n saak oor die installering van ‘n sonkragstelsel in ‘n kompleks op gemeenskaplike grond....more22minPlay
February 16, 2026Regsake 16 Februarie 2026Igna Klynsmith praat oor egskeidings en bates wat verduister word om die ander party te banadeel. Hy bespreek ook ‘n saak waar ‘n tweejarige dotertjie in ‘n hospitaal beland het nadat sy geskok is deur ’n transformator, wat deur ‘n munisipaliteit op die grond aangebring is. Spesialisgas Marko Vermaak bespreek patente met betrekking tot modelontwerpe....more23minPlay
February 09, 2026Regsake 9 Februarie 2026Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat met die padongelukkefonds verband hou, en ‘n saak wat handel oor twee leerders wat deur hulle skool gestraf is omdat hulle gedamprook het. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor boedeluitgawes en belastingverpligtinge by afsterwe....more23minPlay
February 02, 2026Regsake 2 Februarie 2026Igna Klynsmith praat oor wysigings aan dokumente deur die nuwe gesondheidsberoepsraad, wat kwessies soos die weerhouding en onttrekking van behandeling insluit. Boedelspesialis Volker Kruger bespreek ‘n saak waar drie seuns met die vierde seun baklei oor hulle pa se testament, omdat hy bevoordeel word....more24minPlay
January 26, 2026Regsake 26 Januarie 2026Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor ‘n kind wat in die Kruger Wildtuin deur ‘n luiperd aangeval is. Hy praat ook oor die onprofessionele gedrag van sommige prokureurs, wat werkwerwing deur onder meer eiendomsagente doen om oordragte na hulle te kanaliseer. Spesialisgas Susan de Wet praat oor die padongelukkefonds....more19minPlay
January 19, 2026Regsake 19 Januarie 2026Igna Klynsmith bespreek ’n saak oor ouderdomspensioen en onregmatigde ontslag. Hy vertel ook van ‘n handelmerkdispuut tussen Chicken Licken en KFC. Spesialisgas Est-Marié McCallahan praat oor 'n eiendomstransaksie wat skeef geloop het, en hoe belangrik dit vir mense is om te verseker hulle kom hulle verpligtinge in kontrakte na....more23minPlay
January 12, 2026Regsake 12 Januarie 2026Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor Jacob Zuma en die presidensie, waar hy beveel is om sy regskostes terug te betaal. Hy bespreek ook ‘n saak oor wie die regmatige eienaar van ‘n troeteldier is ná ‘n egskeiding . Elsa Kruger-Willemse praat oor sertifikate wat verkry moet word by die verkoop van onroerende eiendom, en die risiko van historiese munisipale skuld....more20minPlay
January 05, 2026Regsake 5 Januarie 2026Igna Klynsmith bespreek ‘n navraag wat handel oor ‘n bedoel. Hy vertel ook van ‘n saak waar familielede ‘n liggaam wou laat opgrawe om DNS-toetse te laat doen om te bewys dat hulle wel familie is, en mag erf. Spesialisgas Metzi Klobbie bepreek belangrike veranderinge aan Suid-Afrika se patentstelsel....more22minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 619 episodes available.