Regsake

Regsake 10 Oktober 2022


Listen Later

Igna Klynsmith praat oor die regte en verpligtinge van nie-ouers, en verwys spesifiek na artikel 23 van die kinderwet, om aangewys te kan word as wettige voogde. Hy beantwoord ‘n luisteraar se vrae oor eksekteursfooie en of dit in ‘n testament aangedui moet word. Hy bespreek ook die moontlikheid of beleggings uit boedels uitgesluit kan word. Völker Kruger verduidelik of verhuurders wetiglik verplig kan word om ‘n kragopwekker of batterystelsel aan sy huurder beskikbaar te stel tydens beurtkrag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG