Regsake

Regsake 12 Desember 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor sterftevoordele ten opsigte van ‘n oorledene se pensioenfonds. Hy beantwoord ook ‘n vraag deur pensionarisse wat gratis bly, maar geen verblyfsekuriteit het nie, en wat hulle te doen staan. Hy beklemtoon ook ie belangrikheid van die bewaring van transportakte. Riëtte Oosthuizen praat onder meer oor hoe dit werk indien ‘n geskeide ouer die kinders oorsee wil neem op vakansie en die ander ouer toestemming weier.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG