Regsake

Regsake 13 Maart 2023


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor ‘n vrou wat by haar werk positief getoets het vir dagga en toe afgedank is. Hy praat ook oor die private gebruik van dagga, en of jy kan gaan werk indien jy dié dwelm in jou bloed het. Volker Krüger bespreek die gebruik van vrywaringsborde by kerkbasaars. Hy gee ook raad oor watter stappe 'n mens as organiseerders kan doen om die risiko’s van eise vir byvoorbeeld beserings so ver moontlik te beperk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG