Regsake

Regsake 14 November 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n bedrag geld wat deur ‘n onbekende persoon in iemand se rekening inbetaal is. Hy praat ook oor ‘n tolk wat in die hof nie ‘n saak korrek uit isiZulu vertaal het nie, en sodoende die uitspraak verkeerdelik beïnvloed het. Igna vra ook die vraag of 10 jaar tronkstraf gepas is vir ‘n verkragter wat sy slagoffer só geweldadig verkrag het, dat sy aan haar beserings beswyk het. Prokureur Johan Botes bespreek ook ‘n paar arbeidsregkwessies.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG