Regsake

Regsake 15 Augustus 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor hoe jy jou buurman kan verhoed om gedurig oor jou heining te hang; of jy verplig is om skuldeisers se oproepe en e-posse te beantwoord; en die implikasies van boedelbelasting indien ‘n afgestorwene aandele in ‘n maatskappy of beslote korporasie het. Volker Kruger praat oor die 1996 Wet op keuse oor die beëindiging van swangerskap en die 2000 Wet oor die Beheer van Vuurwapens.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG