Regsake

Regsake 15 November 2021


Listen Later

Igna Klynsmith en kollega Volker Kruger bespreek weer ‘n wye verskeidenheid regskwessies. Dit sluit onder meer in: uitstaande water- en elektrisiteitsrekeninge by die verkoop van landbougrond, en uitstaande heffings by die verkoop van deeltiteleiendom; testamentêre bemakings en begunstigdes van lewenspolisse, en die wysiging van begunstigdes van ‘n familietrust; en die vraag of werkgewers werknemers kan dwing om die Covid-19-inenting te kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG