Regsake

Regsake 16 Januarie 2023


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor die reg van ouers om ‘n fetus, wat nog nie 26 weke swangerskap bereik het nie, te kan begrawe. Die vraag is of artikels 18 en 20 van die Wet op Registrasie van Geboortes en Streftes teenstrydig is met die grondwet. Riëtte Ooshuizen  praat oor internasionale verhuising van een ouer met minderjarige kinders.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG