Sake wat bespreek word, sluit in banke se pligte met die oorplaas van geld tussen kliënte se rekeninge; die verantwoordelikhede van bestuursagente by deeltitelkomplekse; en die grondwetlikheid van sekere bepalings van die Wet op die Vervreemding van Grond.