Regsake

Regsake 2 November 2020


Listen Later

Mag 'n mediese fonds weier om die lewensmaat van 'n gay lid van die fonds as sy afhanklike te registreer? Wat kan 'n inkopiesentrum doen as bedelaars probleme met hulle klante veroorsaak? Is 'n boer aanspreeklik vir skade veroorsaak deur 'n vuur wat een van sy werkers aangesteek het toe die boer nie op die plaas was nie? Kan jy iemand wat jou geld skuld, verhoed om terug te keer na sy land van herkoms in Europa voordat die skuld terugbetaal is?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG