Regsake

Regsake 20 Januarie 2020


Listen Later

Wanneer is jy verplig om jou huiswerker vir werkloosheidsversekering te registreer? Wie betaal eksekuteursfooie as daar 'n kontanttekort in die boedel is? Is dit nalatig van onderwysers om kinders in die klas sonder toesig te laat? Igna Klynsmith bspreek ook hofsake oor 'n student wat van 'n bewegende trein afgespring het, en die straf van 'n pa, wat sy seun vir 'n rower aangesien en hom doodgeskiet het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG