Regsake

Regsake 21 November 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat pas gerapporteer is deur die vakbond, NEHAWU, teen die minister van openbare dienste en administrasie, wat handel oor kollektiewe bedinging. Hy bespreek ook ‘n luisteraarsvraag oor beurtkrag en die gebruik van kragopwekkers in deeltitel-eenhede. Spesialisgas Est-marié McCallahan praat onder meer oor of jou werkgewer dissiplinêre stappe teen jou kan doen indien jy jouself by ‘n jaareindfunksie wangedra.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG