Regsake

Regsake 21 September 2020


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die volgende onderwerpe: Die beoogde wysiging van die maksimum toegelate bloedalkoholvlak vir voertuigbestuurders. Die invloed van stereotipes by verhore van seksuele oortredings. Wie mag besluit oor 'n oorledene se begrafnisreëlings? Moet howe die Padongelukkefonds se gebrek aan geld in ag neem by die bepaling van die bedrag wat aan slagoffers toegeken word. Hoe werk notariële verbande as sekuriteit oor roerende eiendom?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG