Regsake

Regsake 22 Augustus 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n geval waar ‘n komitee skielik by ‘n munisipaal-beheerde selfversorgingsoord vir bejaardes aangestel is, en ‘n baasspelerige inwoner homself boonop as voorsitter aangestel het. Igna deel ook inligting oor die outo-aanslag van die Ontvanger van Inkomste, en die implikasies daarvan indien jy fotos of inligting van kwaaddoeners in jou straat op sosiale media plaas. Dr. Llewelyn Curlewis verduidelik die basiese beginsels van Bewysreg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG