
Sign up to save your podcasts
Or


Igna Klynsmith bespreek die betroubaarheid van blaasapparate wat gebruik word vir die meet van die alkoholkonsentrasie in ‘n person se bloed. Spesialisgas Est-Marie McCallahan verduidelik wat die nuwe wysigings aan die skoolwet behels.
By RSGIgna Klynsmith bespreek die betroubaarheid van blaasapparate wat gebruik word vir die meet van die alkoholkonsentrasie in ‘n person se bloed. Spesialisgas Est-Marie McCallahan verduidelik wat die nuwe wysigings aan die skoolwet behels.