Regsake

Regsake 26 Julie 2021


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die baie aktuele kwessie van belastingaftrekkings vir mense wat tuis werk – die voorwaardes en vereistes.  Hy gee ook duidelikheid oor die uitsetting van huurders uit huurhuise en sakepersele.  Laastens bespreek hy ‘n hofsaak oor skadevergoeding waar die interpretasie van ‘n woord die deurslag gegee het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG