Regsake

Regsake 26 September 2022


Listen Later

Igna Klynsmith beantwoord ‘n luisteraarsvraag of dit onwettig is om na volwasse vermaak aanlyn te kyk, en  of die persoon na wie gekyk word ook onwettig optree. Hy bespreek ook ‘n vraag of daar wetgewing is wat van toepassing is op die dra van messe vir selfverdediging. Wat is die gevolge indien ‘n slagoffer ‘n motorkaper sou raakry? Est-Mari McCallaghn van Van Velden Duffy Prokureurs in Rustenburg praat oor Erfenisdag en die  grondwet, en laster met ‘n spesifieke fokus op sosiale mediaplasings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG