Regsake

Regsake 28 September 2020


Listen Later

Minder as 10% van alle aangemelde verkragtings loop uit op 'n skuldigbevinding. Igna Klynsmith bespreek 'n onlangse wetsontwerp wat gemik is op die bystand aan slagoffers. Hy beantwoord ook die volgende vrae: Kwalifiseer sekswerkers vir regeringshulp tydens die Covid-19-pandemie? Wat kan jy doen as jou huis se titelakte jou verbied om 'n besigheid tuis te bedryf? Is leuenverklikkertoetse toelaatbaar tydens dissiplinêre verhore?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG