Regsake

Regsake 3 Januarie 2022


Listen Later

Hoe gemaak met ‘n familielid wat nie sy skuld terugbetaal nie?  Igna Klynsmith bespreek ook ‘n hofuitspraak wat spruit uit ‘n voorval toe iemand tydens die laaste kolfbeurt van ‘n krieketwedstryd reg voor iemand anders wat na die wedstryd gekyk het, voor die televisie gaan gestaan het; en ‘n weduwee se eis teen die Minister van Polisie vir die verlies van onderhoud nadat haar man in aanhouding selfmoord gepleeg het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG