Regsake

Regsake 3 Mei 2021


Listen Later

Igna Klynsmith verduidelik wat ‘n klant te doen staan as hy kos in ‘n restaurant bestel het en hy is nie tevrede daarmee nie.  Hy vertel meer oor nuwe wetgewing oor die befondsing van politieke partye, en verduidelik  wie aanspreeklik is as ‘n bedelaar of iemand by ‘n straathoek of op die eiland tussen bane, raakgery word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG