Regsake

Regsake 30 November 2020


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die volgende: 'n Eis vir onderhoud namens 'n kleinkind teen sy oorlede oupa se boedel. Wie is ná die vruggebruiker se dood geregtig op die huurgeld van 'n plaas ten opsigte waarvan hy die vruggebruik verkoop het? Wanneer kan 'n direkteur van 'n gelikwideerde maatskappy persoonlik aanspreeklik gehou word vir die maatskappy se skuld? Probleme met 'n lening aan 'n insolvente familielid, en algemene mites oor testamente.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG