Regsake

Regsake 31 Mei 2021


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die toesig en versorging van ‘n kat ná die egskeiding van die kat se “ouers”.  Hy gee ook meer inligting oor regshulp wat beskikbaar is indien ‘n mens nie ‘n prokureur kan bekostig nie. Die laaste bydrae wat aan die beurt kom, is ‘n saak waarin die eienaar van ‘n lodge aangekla word van nalatigheid wat betref die 100 jaar vloedlyn.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG