Regsake

Regsake 5 Desember 2022


Listen Later

Igna Klynsmith verduidelik die verskil tussen die Regspraktisynsraad en die Prokureursorde. Hy bespreek ‘n luisteraar se vraag wat sê haar verband is geregistreer in haar oorlede man se naam, maar hy het nie lewensversekering gehad wat aan die verband gekoppel is nie. Hy verduidelik die begrip growwe ondankbaarheid, en praat oor vryheid van uitdrukking na aanleiding van ‘n twiet deur ‘n politikus. Volker Kruger praat oor koop- en verkoop-ooreenkomste.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG