Igna Klynsmith verduidelik die voor- en nadele daarvan om vakansie-eiendom in jou eie naam, of in 'n trust te koop.Hy bespreek ook 'n hofsaak waarin beslis is dat slegs geregistreerde bouers vergoeding mag ontvang. As jou besigheid swaar trek, moet jy ook luister hoe werk ondernemingsreddingsverrigtinge wat kan verhoed dat jou besigheid gelikwideer word.