Aktevervaardiger Claudia Noble-Areff praat oor huurooreenkomste. Eiendomsregkenner Völker Kruger bespreek ‘n Australiese hofsaak waar ‘n erfprosie van R136,5 miljoen ter sprake is, en ‘n waarskuwing om nie uit die graf te regeer nie. Hy verduidelik ook wat die hof onlangs beslis het oor ‘n beheerliggaam wat geweier het om ‘n heffingsertifikaat vir ‘n transport te verskaf omdat bouplanne nie in plek was nie.