Regsake

Regsake 5 September 2022


Listen Later

Igna Klynsmith praat oor artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming. Hy bespreek ook ‘n onlangse saak teen die padongelukkefonds, waar die eiser selfdood gepleeg het twee-en-‘n-half jaar nadat hy in ‘n motorongeluk beseer is. Het die selfdood direk verband gehou met trauma wat deur die ongeluk veroorsaak is? Riëtte Oosthuizen verduidelik die verskillende soorte huweliksvoorwaarde-kontrakte is, en die huweliksbedelings in terme van die huwelikswet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG