Regsake

Regsake 6 Julie 2020


Listen Later

Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor die volgende regsake: 'n Hofaansoek dat onafhanklike kandidate ook in nasionale verkiesings mag staan. Wat is die beste manier om 'n studiefonds te skep? Watter proses moet gevolg word om plekname te verander? Hoe word jou bates verdeel as jy sonder 'n testament sterf? En 'n hofsaak wat demonstreer hoe moedswillig mense kan raak as hulle huwelik begin verbrokkel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG