Regsake

Regsake 7 Maart 2022


Listen Later

Igna Klynsmith skop die program af met ‘n voorlesing uit Gustaf Pienaar se Regsalmanak, wat handel oor twee mans wat op vaderskap aanspraak maak. Hy beantwoord ook verskeie kort navrae, onder andere oor die afdwingbaarheid van ‘n lewende testament. Hy bespreek ook ‘n vraag van ‘n luisteraar wat wil weet waarom professionele mense soos prokureurs en advokate aanspreeklik gehou kan word vir hulle foute, maar nie landdroste en regters nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG