Regsake

Regsake 7 November 2022


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die nuwe wet op eindomspraktisyns. Hy bespreek ook ‘n luisteraarsvraag oor 'n doktersrekening wat nie deur sy mediese fonds vereffen is nie, en of hy nou daarvoor aanspreeklik gehou sal word of nie. Igna praat ook oor die sorgsaamheidsplig wat taverne-eienaars teenoor hul klante het. Volker Krüger verduidelik hoe die reg om te swyg en die privilegie teen selfinkriminasie werk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG