Prof. Elmien du Plessis gesels verder oor die vraag of die Inheemse Reg nog 'n rol te speel het in Suid-Afrika. Sy bespreek ook wetgewing wat tradisionele leiers reguleer, en werp meer lig op hulle inkomste.